WHO, WHEN,WHERE

Hierdie is baie interesant. ek het egter 'n probleem om uit te vind waar en wanneer kry mens die uitslag van die vorige Who, When, Where. Kan daar nie so klein belongtjie wees vir die persoon wat reg is of naaste aan reg is nie. Laat die bv elke maand verander