Extreme Festival Killarney 3 of 8

Date: 
Saturday, May 11, 2019
Location: 
Killarney International Raceway, Milnerton

WPMC

Plaaslike toeskouers sien elke jaar uit na die nasionale kampioenskap wedrenne en oudergewoonte het die Hankook Formule Vee, Investchem Formule Ford, Superfiets en Supersport motorfietse, Falken VW Polo Cup het nie teleurgestel nie maar die GTC 1 & 2 reekse het gemengde gevoelens uitgelok.

Daarenteen was die Pirelli Sports & GT motors tesame met die vertoning van die Scribante...